header : bespreek / reserve

Bespreek.

Vul asseblief die vorm hieronder in en ons sal so gou moontlik na jou terug kom. As jy binne die volgende 3 dae wil oorbly bel ons asseblief op 083 290 4269 om te bespreek.

Reserve.

To book your stay with us, please complete the form below and we will get back to you as soon as possible. For last minute bookings (stays within the next 3 days) please call us on 083 290 4269 to make your reservation.

Besprekingsnavrae.
Reservation requests.

Naam | Name

 

Van | Surname

Epos | Email

 

Telefoon | Telephone

Aantal kinders o/14| Number of children u/14

 

Aantal volwassenes | Number of adults

Van | From

 

Tot | To

Verdere inligting | Other requests

Tariewe.

Rates.

Volwassenes
Adults
R300 pp/pn
Kinders onder 14 Children under 14
R200 pp/pn

Etes.

Meals.

Die Groenhuis verskaf nie enige etes nie. Braaigeriewe, 'n yskas en mikrogolf is wel beskikbaar. Etes kan vooraf bespreek word by die volgende restaurante: Oom Japie se huis (082 600 00 20), Ko Ma In (082 783 58 24) of Philippols Lodge (082 774 79 02).

Die Groenhuis does not provide any meals. Braai facilities, a refrigerator and microwave are available. Meals can be booked in advance at the following restaurants: Oom Japie se huis (082 600 00 20), Ko Ma In (082 783 58 24) of Philippols Lodge (082 774 79 02).

Bankbesonderhede.

Bank details.

First National Bank, Philippolis
Branch code: 230432
Cheque Account: 53321174161

Kanselleringsbeleid.

Cancellation policy.

  • 0 - 7 dae: verbeur die hele deposito
    0 - 7 days: forfeit the full deposit
  • 7 - 14 dae: verbeur 75% van die deposito
    7 - 14 days: forfeit 75% of the deposit
  • 14 -28 dae: verbeur 50% van die deposito
    14 - 28 days: forfeit 50% of the deposit