Foto's.
Photos.
  • Eertydse stadsaal
    Van Ouds /
    The Olden Days
    Eertydse stadsaal

    So het die stadsaal eers gelyk. Die foto wat wyle mnr. Gert van Niekerk verskaf het, is waarskynlik in 1938 geneem met die herdenking van die Groot Trek.

    The former town hall

    A picture depicts the town hall's first facade, estimated to be taken around 1938 commemorating the Great Trek. This photo is taken from the collection of the late Mr Gert van Niekerk.

  • Spoggerige vuurwaens
    Van Ouds /
    The Olden Days
    Spoggerige vuurwaens

    Agter dié spoggerige vuurwaens is die NG Pastorie langs Kerkstraat (deesdae Voortrekkerstraat).

    Fancy cars

    Behind these fancy cars is the NG parsonage along Church Street (now Voortrekker street).

  • 'n Bruidspaar verlaat die NG Kerk.
    Van Ouds /
    The Olden Days
    'n Bruidspaar verlaat die NG Kerk
    A newly wed couple leaving the NG Church
  • Die dorp se eertydse boereorkes
    Van Ouds /
    The Olden Days
    Die dorp se eertydse boereorkes
    The town's former farmers orchestra (boereorkes)
  • Mag jy 'n voorspoediger rit na Philippolis hê
    Van Ouds /
    The Olden Days
    Mag jy 'n voorspoediger rit na Philippolis hê
    We wish you a safe journey to Philippolis