Foto's.
Photos.
  • Die Oranjerivier
    Omgewing / Surroundings
    Die Oranjerivier

    Die Oranjerivier, Suid-Afrika se grootste, is 25 km suid van Philippolis op die pad na Colesberg.

    The Orange river

    The Orange river, the biggest in South Africa, is 25 km south of Philippolis on the way to Colesberg.

  • 'n Ry bome langs die pad na Trompsburg
    Omgewing / Surroundings
    'n Ry bome langs die pad na Trompsburg
    Trees neatly lined up on the way to Trompsburg
  • Welkome lafenis
    Omgewing / Surroundings
    Welkome lafenis

    Die Transgariep is semi-woestyn en 'n poel water soos hierdie is 'n welkome lafenis vir diere in die warm somermaande.

    Water for the dry summer months

    The Transgariep is semi-desert and a pool of water like this is a welcome relief for animals during the dry summer months.

  • Die Oranjerivier
    Omgewing / Surroundings
    Die stil teerpad na Trompsburg
    The quiet road to Trompsburg
  • Kraanvoëls
    Omgewing / Surroundings
    Kraanvoëls

    Kraanvoëls is nog ‘n algemene gesig in dié geweste.

    Cranes

    Cranes are still easy to find around Philippolis.

  • Waterkloof
    Omgewing / Surroundings
    Waterkloof

    ‘n Opstal in die spookdorpie Waterkloof, 5 km buite Philippolis op pad na Colesberg.

    Waterkloof

    An abandoned house in Waterkloof, a ghost town 5 km from Philippolis on the way to Colesberg.

  • Skillie
    Omgewing / Surroundings
    Skillie

    ‘n Skilpad smul aan ietsie groens.

    Tortoise

    A tortoise finds something green to nibble.

  • Donkiekarretjie
    Omgewing / Surroundings
    Donkiekarretjie

    Gedienstig en gedweë. Twee donkies trek ‘n karretjie.

    Donkey cart

    Two donkeys pulling a cart.

  • Skaapwêreld
    Omgewing / Surroundings
    Hierdie is skaapwêreld
    This is sheep country
  • Windpompe
    Omgewing / Surroundings
    Windpompe

    Windpompe is ‘n noodsaaklikheid om water aan veral skape te verskaf.

    Windmills

    Water is scarce and windmills are a necessity, especially to give water to the sheep.

  • Sonsondergang
    Omgewing / Surroundings
    Goue sonsondergang

    ‘n Gouer sonsondergang kan jy skaars kry.

    Golden sunsets

    A magnificent golden sunset.