Foto's.
Photos.
  • Geskiedenis van Die Stal
    Die Stal
    Geskiedenis van Die Stal

    Vroeër jare was Die Stal ‘n woonhuis, maar nadat dit in onbruik verval het, is dit gebruik as ‘n stal om beeste in te melk. In die vroeë 2000's is dit ná uitgebreide opknappingswerk omskep tot gastehuis.

    History of Die Stal

    Long ago Die Stal was used as a home and served for many years as a barn where cows were milked. After extensive renovations in the early 2000's it was converted to a guest house.

  • 'n Laning sederbome beskut die huis
    Die Stal
    'n Laning sipresse beskut die huis
    A row of majestic sipresse trees shelter the guest house
  • 'n Goeie nagrus
    Die Stal
    Kraakwit beddegoed vir ‘n goeie nagrus
    A comfortable nights' sleep is assured.
  • Van kombuis na slaapkamer
    Die Stal
    Van kombuis na slaapkamer

    Dié slaapkamer was vroeër ‘n kombuis en spog nog met sy oorspronklike rietdakplafon. Die skoorsteen van die kombuis se kaggel is ook nog sigbaar.

    From kitchen to bedroom

    This bedroom was once a kitchen and still boasts its original thatch ceiling and original chimney.

  • 3 slaapkamers
    Die Stal
    3 slaapkamers

    Daar is 3 slaapkamers in Die Stal waarvan 2 dubbelbeddens het en 1 kamer twee enkelbeddens.

    3 bedrooms

    There are 3 bedrooms in the Die Stal - 2 rooms with double beds and 1 with twin beds.

  • 'n Voëlblik oor Rowelsfontein
    Die Stal
    'n Voëlblik oor Rowelsfontein

    Die Stal is geleë in die woonbuurt Rowelsfontein. Die erwe is groot, kry leiwater van ‘n nabygeleë fontein en dis lekker rustig.

    A birds eye view over Rowelsfontein

    Die Stal is located in the suburb of Rowelsfontein where the plots are large and fed by irrigation water from a nearby fountain.

  • 'n Blik oor Philippolis
    Die Stal
    Gaan stap teen dié bult op en kyk uit oor Philippolis
    Go for a stroll up this hill for a view over Philippolis
  • 'n Goue sonsondergang
    Die Stal
    'n Goue sonsondergang
    A golden sunset