Foto's.
Photos.
  • Laatmiddag
    Die Groenhuis
    Laatmiddag

    Dis ‘n groot lekkerte om laatmiddag op dié bankie te sit, iets te drink en te kyk hoe die son ondergaan.

    Late afternoon

    It's quite a treat to relax late afternoon on the stoep with a sundowner and watch the sun set.

  • Breë, stil straat
    Die Groenhuis
    Ervaar die stilte

    Die gastehuis is langs ‘n breë, stil dorpstraat wat na plase lei.

    Experience the silence

    The guest house is situated at the edge of town on a quiet road leading to farms.

  • Breë, stil straat
    Die Groenhuis
    Een van die kamers in die Groenhuis.
    One of the rooms in Die Groenhuis.
  • Goeiemôre
    Die Groenhuis
    Goeiemôre. Hoop jy't lekker geslaap!
    Good morning. Hope you slept well!
  • 4 kamers
    Die Groenhuis
    4 kamers

    Die Groenhuis het 4 kamers wat beskik oor enkel- en dubbelbeddens.

    4 rooms

    Die Groenhuis has 4 rooms with both single and double beds.

  • 'n Laning bome
    Die Groenhuis
    Koksfonteinstraat word omsoom deur ‘n laning bome.
    Koksfonteinstraat is bordered by an avenue of trees.
  • 'n Pragtige sonsondergang
    Die Groenhuis
    'n Pragtige sonsondergang

    ‘n Pragtige sonsondergang oor die Transgariep soos gesien van die gastehuis.

    A beautiful sunset

    A beautiful sunset over the Transgariep as seen from the guest house.

  • Die vooraansig van Die Groenhuis
    Die Groenhuis
    Die vooraansig van Die Groenhuis.
    The front view of Die Groenhuis.
  • Rose floreer hier
    Die Groenhuis
    Rose floreer in Philippolis
    Roses flourish in Philippolis