Foto's.
Photos.
  • Meer as 'n honderd jaar oud
    Aunt Baby Se Huis
    Meer as 'n honderd jaar oud

    Dié Karoo-dorpshuis dateer uit die dae voor die Anglo-Boereoorlog (1899-1902).

    More than a century old

    This Karoo town house dates from the days before the Anglo-Boer War (1899-1902).

  • Die hoofslaapkamer
    Aunt Baby Se Huis
    Die hoofslaapkamer met sy antieke meubels
    The master bedroom with its antique furniture
  • M'n Blik op Philipstraat
    Aunt Baby Se Huis
    'n Blik op Philipstraat
    A view of Philip street
  • Lekker slaap
    Aunt Baby Se Huis
    Lekker slaap

    Die beddens beskik oor goeie matrasse vir ‘n behoorlike nagrus.

    Good night

    At Aunt Baby se Huis you are assured a comfortable night.

  • Plaaslike kuns
    Aunt Baby Se Huis
    Plaaslike kuns

    Skilderye van plaaslike geboue deur Gerrie van Tonder hang teen die mure. Die regterkantste skildery is ‘n vooraansig van die gastehuis en die linkerkantste een van die eertydse kragsentrale op Philippolis.

    Local art

    Paintings of local buildings by Gerrie van Tonder decorate the walls. The picture on the right shows the front of the guest house and the one on the left shows the former power station in Philippolis.

  • Dié kamer beskik oor twee enkelbeddens
    Aunt Baby Se Huis
    Dié kamer beskik oor twee enkelbeddens
    This room has two single beds
  • Rose floreer in Philippolis
    Aunt Baby Se Huis
    Rose floreer in Philippolis
    Roses thrive in Philippolis
  • 'n Interessante lampskerm in die kombuis
    Aunt Baby Se Huis
    'n Interessante lampskerm in die kombuis
    An interesting lamp shade in the kitchen
  • Welkom in ons wêreld
    Aunt Baby Se Huis
    Welkom in ons wêreld
    Welcome to our world
  • Die ingangsportaal
    Aunt Baby Se Huis
    Die ingangsportaal
    Entering the guest house
  • Antieke meubels in Tant Baby se Huis
    Aunt Baby Se Huis
    Antieke meubels in Tant Baby se Huis
    Antique furniture in Aunt Baby's House
  • Lekker sit
    Aunt Baby Se Huis
    Lekker sit

    'n Lekker stoepbank om op te rus ná 'n lang dag se reis.

    More than a century old

    Relax on the stoep after a long day's adventure.